Bomskok

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die reger...
Read more
E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9780143531111
  • Publication Date: 4 Mar 2014
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM