By die brandende berg

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy ’n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná ’n aanslag op sy lewe moet hy vlug.
Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek. Hier probeer hy ’n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red. <...

Read more
E-book
epub
Price
9.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781485904229
  • Publication Date: 1 Sept 2019
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM