Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar…
“Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid ...
Read more
E-book
epub
Price
1.54 £ * Old Price 18.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781507107188
  • Publication Date: 5 Dec 2018
  • Publisher: Babelcube Inc.
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM