Die 95 stellings van Lilith X

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Lilith, die perfekte ma en ’n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van ’n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy – teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy –...

Read more
product_type_E-book
pdf
Price
4.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781920532208
  • Publication Date: 1 Jul 2012
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM