Die Bewaker

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy jong vrou na ’n afgeleë eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal – van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters...

Read more
product_type_E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9780143531586
  • Publication Date: 30 Sept 2014
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM