Die Brug

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
In vergeelde foto''s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg.In ''n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doods akker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte ...
Read more
E-book
epub
Price
8.70 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781928248095
  • Publication Date: 15 Jul 2020
  • Publisher: Jonathan Ball Publishers
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM