Die fantastiese mevrou Smit

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy ...
Read more
E-book
epub
Price
11.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781415211243
  • Publication Date: 9 Mar 2023
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM