Die onbekende Van Gogh

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het.
Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer ged...

Read more
E-book
epub
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781770227958
  • Publication Date: 1 Jul 2015
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM