Die oseaan tussenin
Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word
huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe
aangehou.
Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britse
ryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei om ha...