Die verste uur

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Jy’s ’n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oë van die meisie van jou drome is jy ’n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra sakgeld te verdien deur ’n vermiste professor se studeerkamer op te ruim. Hier ontdek jy sy navorsing oor ’n komponis, maar ook ’n liefdesbrief aan sy vrou waarin hy sy verdwyning aan haar verduidelik. Dié steek jy weg ...

Read more
E-book
pdf
Price
6.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781770222069
  • Publication Date: 27 Jun 2011
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM