Dinosourusse, diamante & demokrasie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 – ’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n...

Read more
E-book
epub
Price
6.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781415209516
  • Publication Date: 19 Jun 2017
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM