Dwars

Available
9.00 £
E-book
pdf

Max du Preez het ’n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as ’n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en ’n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het ’n...

Read more

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781770201361
  • Publication Date: 5 Nov 2010
  • Number of pages: 448
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM