Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika
Available
Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer ...
Read more
E-book
epub
Price
3.00 £

Follow the Author