Goeiemôre, mnr. Mandela
Available
Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as ’n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe ’n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd...
Read more
product_type_E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author