Goud kan nie roes nie
’n Antieke ekspedisie. ’n Naelbyt-avontuur. ’n Aangrypende liefde.
Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ’n millennium nadat die koningin van Skeba ’n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in ’n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees...