Joost en Amor

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad va...

Read more
E-book
epub
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781770225985
  • Publication Date: 10 Oct 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM