Klipkoud
Available
'Elkeen van hierdie kartonhouers bevat die oorskot van 'n mens ... Ons pakplek het opgeraak,' verduidelik die professor, 'daarom het ons toe maar hierdie bokse begin gebruik.'Nicole Engelbrecht is terug met 'n nuwe boek oor van die interessantste sake uit haar gewilde potgooi True Crime South Africa. In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luiste...
Read more
E-book
epub
Price
12.22 £

Follow the Author