Meer as Rugby
Available
Jy mag dalk nooit weer rugby speel nie. Alles wat ek vir die grootste deel van my lewe gedoen het, het om rugby gewentel, so jy kan jou voorstel hoe geskok ek was om dit te hoor. Maar as jy gedink het dit was sleg - daar's meer. Die dokter het ook gesê dat ek selfs kon sterf. Dit was die werklik verpletterende nuus! Vanaf die euforie - gekies vir die Springbokgroep om na die Wêreldbeker te gaan - ...
Read more
E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author