Moestas

Available
13.20 £
E-book
epub
Claude loer vieserig na die skerm. “Dude, die profile pic is van ’n skapie met ’n bleeding heart en ’n kruis, nogal corny. Die cover photo is ’n landscape onder dramatiese wolke, ’n hek soos die poorte van paradise, met die naam van die ministries in goud gespreide metaal bo-op dit en in die background ’n moerse wit sirkustent.” Claude doen wat hy lankal moes gedoen het. Hy grawe rond vir sy roots...
Read more

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9780798168021
  • Publication Date: 6 Mar 2015
  • Number of pages: 190
  • Publisher: Human & Rousseau
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM