Moord op Lake Panic

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met:•Sophia da Silva, ’n...
Read more
E-book
epub
Price
11.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781485904915
  • Publication Date: 1 Aug 2021
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM