Padlangs Deur Suid-Afrika
Ervare reisigers weet dat die reis die helfte van die ervaring is. Dit is in dié gees dat Padlangs deur Suid-Afrika insig gee in die talle nasionale skatte wat oral in ons land aangetref word – van dinamiese stede tot bekoorlike plattelandse dorpe en gehuggies met ’n ryke geskiedenis. Padlangs deur Suid-Afrika: ’n streek-vir-streek-reisgids is meer as net ’n reisgids; dit is ’n omvattende handb...