Partytjiepret vir Kinders
Available
’n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies. In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak. Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos ’n ooievaarstee. Van die temas in ...
Read more
E-book
epub
Price
6.00 £

Follow the Author