Riek en Niek: Allergies vir skool

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan.Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!Daar is net een probleem.Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.Sy GLIMLAG nooit eens nie.En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VR...
Read more
E-book
epub
Price
4.08 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776251322
  • Publication Date: 1 May 2022
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM