Rooi Jan Alleman

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Die klein Bram Fischer word gebore uit drome en beelde, met die geloei van Bloemfonteinse osse in die agtergrond. Hy sien die spoke van Paul Kruger en Jopie Fourie, asook dié van Hendrik Biebouw, die eerste Afrikaner.
In hierdie roman skryf François Loots ’n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe. Die leser word gedompel in Fischer se leef- ...

Read more
E-book
epub
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781415205204
  • Publication Date: 1 Feb 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM