Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) ...
Read more
E-book
epub
Price
6.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781431701629
  • Publication Date: 26 Aug 2011
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM