Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika
Available
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;...
Read more
E-book
pdf
Price
6.00 £ * Old Price 6.50 £

Follow the Author