Vier briewe vir Jan Ellis

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in d...
Read more
E-book
pdf
Price
5.00 £ * Old Price 5.50 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781770220959
  • Publication Date: 5 Nov 2010
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM