Voetstoots

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar...
Read more
product_type_E-book
epub
Price
12.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776095254
  • Publication Date: 1 Oct 2020
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM