Volledige Fotografiese Veldgids: Voëls van Suider-Afrika

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeib...
Read more
E-book
epub
Price
13.00 £ * Old Price 13.50 £
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeib...
Read more
Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781775845676
  • Publication Date: 10 Mar 2017
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM