Watter Slang is dit?

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke...
Read more
E-book
pdf
Price
9.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781775845706
  • Publication Date: 30 Mar 2017
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM