Woes
As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringsluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op eten...