Woord vir Woord
Available
Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos dié van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Dat Johan Stemmet al vir meer as dertig jaar ononderbroke by televisie betrokke is, voor en agter die skerms, mag dalk sommige verras (hy lyk dan nie ’n dag ouer as dertig nie?) - maar nog interessante...
Read more
E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author