Wynie - My bloed is blou
Available
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: “Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.” Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie ’n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga t...
Read more
E-book
pdf
Price
8.00 £

Follow the Author