As jy Droom
Elke droom begin met ''n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners ''n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as ''n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers ''n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.
As jy droom is ''n storie...