As Klaas Vakie se sand nie werk nie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer ’n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie. Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se ...
Read more
E-book
epub
Price
3.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781432310141
  • Publication Date: 1 Mar 2019
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM