Bakgat braai 2
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie ’n boek met ’n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir ’n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens ’n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai.
In ooreen...