Blasjan en die blou kitaar

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Sebastian of Basjan beskou homself as ’n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná ’n sorgvrye grootword op ’n plaas. Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oë, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wi...
Read more
product_type_E-book
epub
Price
5.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781485900498
  • Publication Date: 1 Sept 2018
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM