Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai.

Al die resepte kan oor die kole, of oor ’n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safar...

Read more
E-book
pdf
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781432302641
  • Publication Date: 1 Jul 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM