Die groot drie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton.
Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedel...

Read more
E-book
epub
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776090198
  • Publication Date: 1 Jun 2016
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM