Die Kinders se Madiba

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Dit is die verhaal van hoe ’n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir ’n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense ...
Read more
E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9780143531166
  • Publication Date: 2 Sept 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM