Dink Slank, Word Slank

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie ’n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste gimnasium aan te sluit nie. In Dink Slank, Word Slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan v...
Read more
E-book
epub
Price
7.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781432302917
  • Publication Date: 1 Sept 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM