Halfpad een ding
Available
Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando. Hy word gou verstrengel in verwarrende lojaliteite wanneer hy die boeresoldate beter leer ken en boonop verlief raak op Esther Calitz, ’n eiesinnige Boeremeisie wat sy trou bo alle ander eis. Tussen Esther en kommandant Jacob Eksteen, sy swygsame mededinger in die liefde en ’n man met swart-en-wit beginsels, v...
Read more
E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author