Jock van die Bosveld
Available
“Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie – die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!” Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. “Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!” sê Jim, hy wys na sy borskas. “Dis sy hart wat saakmaak!” Dis die 1870’s in Suid-Afrika – en goudkoors loop hoog. Van oraloor ...
Read more
product_type_E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author