Krok en Dil Vlak 2 Boek 8

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het ''n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies ...

Read more
E-book
epub
Price
4.44 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776251544
  • Publication Date: 1 Jun 2022
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM