Krok en Dil Vlak 4 Boek 4
Aandete vir almal - selfs vir Dil se groen waatlemoen vriend!
Dil kry ''n reuse-groot en groen waatlemoen. Hy kan skaars wag om sy tande in die soet, sappige vrug te sink! Maar dit lyk of almal ''n hap van Dil se waatlemoen wil hê ... en hy is nie so lus om te deel nie. Wat gaan hierdie groen-en-rooi vrugteliefhebber doen?
Sluit aan by Dil in hierdie prettige storie oor die vreugde van deel met vrie...