Kwaai Uil

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Kwaai Uil gaan oor ’n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reёnboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad n...
Read more
E-book
pdf
Price
3.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: pdf
  • ISBN: 9781432307684
  • Publication Date: 1 Apr 2016
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM