Lekker Vinnige Etes
“Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker … Hierdie kookkunsreis was vir my ’n openbaring. Dit is ’n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplan...