Minki maak 'n plan

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki ’n nare verrassing toe haar klas ’n belangrike projek moet doen...

Read more
E-book
epub
Price
11.10 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776251285
  • Publication Date: 1 May 2022
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM