Minki se pajamapartytjie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.

Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die...

Read more
E-book
epub
Price
11.70 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776250110
  • Publication Date: 6 Jul 2020
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM