My Stasie Straat Kombuis

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee inspan. Stories uit My Stasie Straat Kombuis is ’n weerspieëling van sy kombuis en die etes wat hy daar voorsit. Mynhardt vermeng alles wat hy doen met sy ...
Read more
E-book
epub
Price
13.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781485900955
  • Publication Date: 1 Mar 2022
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM